Wie is ons?

Die Rapport Onderwysfonds (ROF) is ’n nie-winsgewende organisasie wat tersiêre onderwysstudente finansieel bystaan met leningsbeurse. Die fonds bestaan al sedert November 2003 en het oor die jare reeds honderde studente gehelp om hul droom om ’n onderwyser te word, te bewaarheid. Daar word jaarliks meer as 750 aansoeke ontvang, met ongeveer 500 wat vir ‘n toekenning kwalifiseer. Die enigste beperking is die beskikbaarheid van befondsing.

My Storie

JeniseㅤJanse van Rensburg

Natuurwetenskappe
Hoërskool Bellville

JevonnㅤCloete

Adjunkhoof
by Rusthof Skool

ShameezㅤSiljeur

Onderwyseres
by Rushof Skool

WBㅤBotha

4de Jaar
Onderwysstudent

AuxilarryㅤMakaza

Trotse juffrou by
Vredendal Sekondêre Skool

Van 'n nederige begin tot 'n belangrike rolspeler (2003 - 2023)

Hoekom ‘n ROF stig? Hoekom nou nog belangrik? Hoekom is voortbestaan belangrik?