About this event
Hierdie web-seminaar sal aangebied word deur die adviseurs van die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies by Universiteit Stellenbosch en is gemik op graad 9 leerders, ouers en Lewensoriëntering onderwysers.
Die hoof doel is om ʼn oorsig te bied oor die vak kombinasies wat nodig is om in die verskeie beroepsvelde te studeer. Deelnemers sal ook ʼn geleentheid kry om vooraf vrae in te stuur wat tydens ʼn vraag-en-antwoord sessie bespreek sal word.
Hosted by
Alumnus and proud Matie joined the team in 2010. BA Drama and Theatre Studies (Hons) (PGCE) “Your future is created by what you do today, not tomorrow.”
We pride ourselves on hosting highly effective and engaging virtual events and webinars in the education sector.