Matriekfees registrasie
4 - 11 Desember 2024

Aan die einde van elke jaar kom matrieks van regoor die land bymekaar vir ‘n week van son en see, kuier, ontspan, vriende maak en sommer net “chill” naby die natuur en naby God. Moenie hierdie ongelooflike ervaring misloop nie!  Dis nie 'n kamp nie, dis 'n fees!

Die Matriekfees word aangebied in samewerking met #imagine se nasionale bestuur en die Jeugkantoor van Communitas.

Kontak Faani by 083 856 1951 of reimaginematriekfees@gmail.com vir meer inligting.

Koste: 
R2500 wat alles insluit behalwe vervoer.  Jou inskrywing sal slegs aanvaar word, indien jy ook die bewys van betaling stuur. 

Indien jy om een of ander rede nie die volle bedrag kan betaal nie, kontak Ds Faani Engelbrecht by 083 856 1951 of faani.engelbrecht@gmail.com sodat ons vir jou 'n borg kan reël.

Indien die fees afgestel word, sal die volle bedrag terugbetaal word. Indien jy na 1 Desember 2024 onttrek, sal geen geld terugbetaal word nie.

Bankbesonderhede:

Jeug
NEDBANK Rek,nr:  1135900264
Takkode: 123209
Verwysing:  Matrix24 + Jou naam
Stuur bewys van betaling na jeug@kaapkerk.co.za

Jou inskrywing is eers bevestig nadat ons die bewys van betaling ontvang het.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Matrikulant besonderhede: Naam *
Van *
Geslag *
Ouderdom *
Skool *
Dorp *
Matrikulant se e-pos adres *
Matrikulant se selnommer *
T-hemp grootte *
Mediese fonds (of vul "geen" in) *
Naam van hooflid op mediese fonds (of vul "geen" in) *
Lidnommer (of vul "geen" in) *
Ouer/Voog: Naam en van *
Ouer/Voog se e-pos adres  (Indien ouers geskei is, verskaf asb beide ouers se e-pos adresse) *
Ouer/voog se selnommer  (Indien ouers geskei is, verskaf asb beide ouers se selnommers) *
Adres *
Spesiale omstandighede (bv. gebreke, allergieë, nie-aansteeklike siektes of siektetoestande, ens.) t.o.v. bogenoemde kind waarvan die fees-organiseerders na my mening moet kennis dra is: *
Betaling gedoen en bewys gestuur aan jeug@kaapkerk.co.za?  (Die bankbesonderhede is bo-aan hierdie vorm). *
TOESTEMMINGSVORM INGEVOLGE DIE WET OP BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING [WET 4 VAN 2013]

Vanaf 1 Julie 2021 geld die POPI-wet . Dit behels dat Noordhoek Beach Imagine Matriekfees , as instansie jou persoonlike data op rekord gaan hou.  Ons het egter jou toestemming nodig om hierdie data op rekord te hou en te gebruik. Indien jy nog nie 18 is nie, moet jou ouers/voogde toestemming verleen dat ons jou data op rekord mag hou en gebruik. Toestemming word slegs verleen vir gebruik itv die Noordhoek Beach Matriekfees. Toestemming kan ook te eniger tyd teruggetrek word deur jouself.

Jy verleen ook hiermee toestemming vir die plasing van foto’s op ons webwerf of in ons gedrukte en sosiale media. Jou persoonlike data sal egter nooit gepubliseer word nie. 

PERSONE BO 18 JAAR

Die feit dat jy die vorm aan ons teruggestuur , sal dien as bewys van jou goedkeuring dat ons jou inligting mag stoor en foto's van jou op ons sosiale media mag plaas en gebruik.

PERSONE ONDER 18 JAAR

Besonderhede van minderjarige jongmense en kinders wat deelneem aan die Matriekfees se persoonlike data word gestoor. Deur die vorm in te vul gee u ons toestemming om die data te stoor en te gebruik vir die doeleindes van die Matriekfees.  Let wel dat dit die neem, stoor en plasing op sosiale media van foto's wat tydens die Matriekfees geneem word, insluit.
*
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy