2DE FASE VAN DIE WES-KAAPSE LUGGEHALTE BESTUURSPLANHERSIENING
Dankie vir u deelname aan die Luggehalte Bestuursplan opname. U insette lewer waardevolle inligting vir die Derde Fase van die Wes-Kaapse Luggehalte Bestuursplan.

Die DOS&OB nooi alle Belanghebbendes en Geaffekteerde Partye (B&GP) en owerhede uit om die Tweede Fase van die Luggehalte Bestuursplan te hersien. Hierdie eerste fase van die openbare deelname hersieningsproses sal vanaf 3 Augustus tot 3 September 2020 plaasvind. Die hersiening vind plaas om:

- die vordering wat met die bestuur van luggehalte in die provinsie gemaak is, te evalueer;
- te bepaal of die doelstellings en teikens steeds geldig was ten opsigte van nuwe ontwikkelings en
  ekonomiese groei in die provinsie;
- potensiële luggehalte risiko’s en intervensies te identifiseer wat uitgedruk kan word in nuwe doelwitte en
  doelstellings; en
- te bepaal of die geïdentifiseerde doelwitte en teikens effektief geïmplementeer is.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
1. Kies u ouderdomsgroep:
Clear selection
1.1 Dui asseblief u geslag aan
2. In watter munisipaliteit woon u?
Clear selection
3. Voltooi u hierdie vraelys as ’n
Clear selection
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy