Nuustak

Welkom by die Taalsentrum se Nuustak!

Hier kan jy alles lees oor wat ons doen – in Engels, Afrikaans en Xhosa. Snuffel gerus ook deur ons nuuskategorieë hier onder. Kom saam met ons op ʼn reis van konneksie.

Dialogos_logo

Ons kwartaallikse nuusbrief, Dialogos, ontgin artikels uit die Nuustak. Lees die mees onlangse uitgawe van Dialogos hier en teken sommer hier in op hom.

Boekgeselsie met Fatima F

Leer ons ken deur die boeke wat ons lees! Vandeesmaand gesels ons met Fatima Halday. Fatima is die Hoof van Kommunikasie by die Taalsentrum, en bestuur die Engels-portefeulje en Kommunikasielab-portefeulje.…

Dae van die week in Xhosa

Waarom sê ons ‘Maandag’ vir Maandag? Waar kom die name van die dae van die week in Xhosa, Engels en Afrikaans vandaan? uMvulo (Die dag wat die week open) In…

Meryl se TEFL-avontuur

Meryl Davidson het haar TEFL-kursus by die Engels-portefeulje aan die US se Taalsentrum voltooi en toe vir twee jaar in Suid-Korea gaan Engels gee. Haar TEFL-kwalifikasie stel haar in staat…

Soveel vorme van vryheid

“Ek was egter nie bewus daarvan dat hierdie vorm van persoonlike vryheid bestaan nie, want ek het dit nog nie voorheen ervaar nie.” Ter viering van Vryheidsdag op 27 April deel ‘n Belgiese uitruilstudent haar gedagtes hier in Afrikaans oor vryheid.

This post is also available in: English Afrikaans isiXhosa

Menu