DinkJeug Families

4.9
12 reviews
1K+
Downloads
Content rating
Everyone
Screenshot image
Screenshot image
Screenshot image
Screenshot image

About this app

DinkJeug is ‘n netwerk van predikante en jeugwerkers wat ander gemeenteleiers, ouers en jeugleiers wil toerus en begelei met die geloofsvorming van kinders en jongmense.
Updated on
Apr 6, 2023

Data safety

Safety starts with understanding how developers collect and share your data. Data privacy and security practices may vary based on your use, region, and age. The developer provided this information and may update it over time.
No data shared with third parties
Learn more about how developers declare sharing
No data collected
Learn more about how developers declare collection

Ratings and reviews

4.9
12 reviews
Toby de Villiers
August 4, 2020
Jul sal my seker nou nie tel onder die jeug nie 🙂 maar het die app vanoggend afgelaai en was baie beindruk met die kosbare app. Het 3 screencuts geneem en dit op my whatsapp status gesit. Het daar al klaar 18 hits gehad. Ek hoop almal van hulle laai dit af. Soos daar geskrywe is op die app, dit is vir ALMAL om te geniet, oud of jonk. (Vir my doofstom vriende ook 🤟)
5 people found this review helpful
Did you find this helpful?
Aurelia Swanepoel
June 22, 2021
Baie maklike taal en verduideliking om moeilike begrippe aan ons kinders oor te dra en dit nog verder te laat vasskop in hul harte soos ons as ouers in Deut 6 beveel word om te doen deur vir hulle onthouverse te gee wat gekoppel kan word aan n goeie storie wat ons saam kon geniet!
3 people found this review helpful
Did you find this helpful?
Carel Laubscher
June 1, 2022
Baie oulik vir almal van enige ouderdom. Baie moeite is ingesit in die app.
Did you find this helpful?